Veldtog |
---|
AOI DID EI HttT LOW Liberty NR SoF SotBE THoT TRoW TSG AToTB UtBS - TFGE |
Era |
DTvH N - AOL AoG AE A BAE BEE BGE(b) BfTE BRE CA CEoM D+E D+F D+A D+E+E+E D+N D+S DotD EE0 EB EBE EH EM EoA EoA EoHS EoMR EoM EoS EotF EotF+D EotFfS EE EE+D EE+EoM+D ER F FA F FC GEE GE GEae GS GE GA He H+N HA I IC JDM JE JNA JZ LDE LME ME+D MCE0B ME ME+D ME+EoM+EoM+D MR NSE OMPTAoHE OMPTDE PYR(DE5ul) PYR(DE7l) PDE RE RoCE SF+D SR TT T+D Uw WK WC WE |
Taal |
C af ar bg ca ca cs da de el en eo es et eu fi fr fur gl he hr hu id is it ja ko la lt lv mk mr nb nl pl pt pt racv ro ru sk sl sr sr sv tl tr zh zh |
Party towenaarshet, soos hulle bewus geword het van die wêreld rondom hulle, die waarheid uitgevind omtrent omtrent die mense se leiding en gevind dat hulle nie meer hulself kan bring om 'n lewe te he waat hul heeldag in afsondering lewe terwyl hulle studeer nie. Hierdie manne en vroue hou dan op om towenaars te wees, en sluit aan by die monnikke or nonne, en gebuik hulle kennis om die mensdom te help. Na hulle ordening reis hulle deur die wêreld en help om die siekes en gewondes te genees.
Alhoewel hulle nie opgeleide vegters is nie, is daar een vyand teen wie hulle 'n magtige bondsgenoot is. As daar 'n behoefte is, kan hulle die krag van die Lig oproep om die duistere gedrogte terug te verban na hulle duistere tuiste en uit die wêreld van die mens.
Spesiale Nota's: Die Lig wat die Towenaar van Lig uitstraal is magies en het 'n goeie kans om die vyand 'n trefhou toe te dien. Hierdie Lig doen ook geweldige skade aan die wandelende dooies, en kan selfs lewende wesens beskadig. Die Wit Towenaars kan die eenhede rondom hulle gesondmaak, en genees van gif.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent. This unit's arcane attack deals tremendous damage to magical creatures, and even some to mundane creatures. This unit is capable of healing those around it, and curing them of poison. This unit has a special ranged attack, so you can hit your enemy even if the distance between it and your unit is 2 hexagons
Bevorder na: | Towenaar |
---|---|
Bevorder na: | Towenaar van Lig |
Skuiwe: | 40 |
LP: | 35 |
Beweging: | 5 |
EP: | 150 |
Vlak: | 2 |
Orde: | wettig |
ID | White Mage Long |
Vermoëns: |
staf impak | 6 - 2 nabygeveg | ||
ligstraal afstandgeveg | 9 - 3 afstandgeveg | magies |
Weerstande | |
---|---|
lem | 0% |
steek | 0% |
impak | 0% |
vuur | 0% |
koue | 0% |
afstandgeveg | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
---|---|---|
Berge | 3 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Dorpie | 1 | 60% |
Flat | 1 | 40% |
Frozen | 3 | 20% |
Grot | 2 | 40% |
Heuwels | 2 | 50% |
Impassable | 99 | 40% |
Kasteel | 1 | 60% |
Kusstreek | 2 | 30% |
Moeras | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Sand | 2 | 30% |
Unwalkable | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Woud | 2 | 50% |